Eségiël 20:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar Ek het gehandel ter wille van my Naam, dat dit nie ontheilig sou word voor die oë van die nasies onder wie hulle gewees het nie, voor wie se oë Ek My bekend gemaak het aan hulle, om hulle uit Egipteland uit te lei.

Eségiël 20

Eségiël 20:8-16