Eségiël 20:36 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Soos Ek met julle vaders in die woestyn van Egipteland in die gerig getree het, so sal Ek met julle in die gerig tree, spreek die Here Here.

Eségiël 20

Eségiël 20:34-39