Eségiël 20:31 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

ja, deur die aanbieding van julle offergawes, deur julle seuns deur die vuur te laat gaan, is julle verontreinig met al jul drekgode tot vandag toe — en sou Ek My deur julle laat raadpleeg, o huis van Israel? So waar as Ek leef, spreek die Here Here, Ek laat My deur julle nie raadpleeg nie!

Eségiël 20

Eségiël 20:23-41