Eségiël 20:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Mensekind, spreek met die oudstes van Israel en sê vir hulle: So spreek die Here Here: Kom julle om My te raadpleeg? So waar as Ek leef, gewis, Ek laat my deur julle nie raadpleeg nie, spreek die Here Here.

Eségiël 20

Eségiël 20:1-12