Eségiël 20:26 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Ek het hulle verontreinig deur hulle offergawes, omdat hulle deur die vuur laat deurgaan het alles wat die moederskoot open; sodat Ek hulle kon vernietig, dat hulle sou weet dat Ek die Here is.

Eségiël 20

Eségiël 20:19-29