Eségiël 20:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar Ek het aan hulle kinders in die woestyn gesê: Wandel nie in die insettinge van julle vaders nie en onderhou nie hulle verordeninge nie en verontreinig julle nie met hulle drekgode nie.

Eségiël 20

Eségiël 20:9-19