Eségiël 20:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

So het Ek dan ook my hand vir hulle opgehef in die woestyn, dat Ek hulle nie sou bring in die land wat Ek aan hulle gegee het nie, wat oorloop van melk en heuning — ’n sieraad is dit van al die lande;

Eségiël 20

Eségiël 20:7-22