Eségiël 20:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarby het Ek ook my sabbatte aan hulle gegee om ’n teken te wees tussen My en hulle, dat hulle kan weet dat dit Ek, die Here, is wat hulle heilig.

Eségiël 20

Eségiël 20:11-16