Eségiël 20:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN in die sewende jaar, in die vyfde maand, op die tiende van die maand, het daar manne uit die oudstes van Israel gekom om die Here te raadpleeg; en hulle het voor my gaan sit.

Eségiël 20

Eségiël 20:1-11