Eségiël 2:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar of hulle nou al luister of nie — want hulle is ’n wederstrewige huis — hulle sal moet erken dat daar ’n profeet in hulle midde gewees het.

Eségiël 2

Eségiël 2:3-9