Eségiël 2:1-2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53) EN Hy het vir my gesê: Mensekind, staan op jou voete, dat Ek met jou kan spreek. En die Gees het in my gekom