Eségiël 19:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En sy het een van haar kleintjies opgekweek, ’n jong leeu het hy geword; en hy het geleer om prooi te verskeur, hy het mense geëet.

Eségiël 19

Eségiël 19:1-5