Eségiël 18:23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Het Ek dan miskien ’n behae in die dood van die goddelose? spreek die Here Here. Nie liewer daarin dat hy hom bekeer van sy weë en lewe nie?

Eségiël 18

Eségiël 18:20-25