Eségiël 18:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar as die goddelose hom bekeer van al sy sondes wat hy gedoen het, en al my insettinge onderhou en reg en geregtigheid doen, sal hy sekerlik lewe, hy sal nie sterwe nie.

Eségiël 18

Eségiël 18:18-28