Eségiël 18:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar kyk, as hy ’n seun verwek wat al die sondes van sy vader sien wat hy gedoen het — dit sien en sulke dinge nie doen nie:

Eségiël 18

Eségiël 18:11-19