Eségiël 17:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hy het die boonste van sy jong takkies afgepluk en dit na die koopmansland gebring; hy het dit neergesit in die stad van koopmans.

Eségiël 17

Eségiël 17:2-14