Eségiël 17:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

So waar as Ek leef, spreek die Here Here, gewis, in die plek waar die koning woon wat hom koning gemaak het, wie se eed hy geminag en wie se verbond hy verbreek het, by hom, binne-in Babel, sal hy sterwe.

Eségiël 17

Eségiël 17:9-24