Eségiël 17:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Spreek tog met die wederstrewige huis: Weet julle nie wat hierdie dinge beteken nie? Sê: Kyk, die koning van Babel het na Jerusalem gekom en sy koning en sy vorste weggeneem en hulle na hom toe, na Babel gebring.

Eségiël 17

Eségiël 17:8-16