Eségiël 16:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ontelbaar, soos die uitspruitsels van die veld, het Ek jou gemaak! En jy het gegroei en groot geword en die hoogste bloei bereik; jou borste het styf geword, en jou hare het gegroei, maar jy was naak en bloot.

Eségiël 16

Eségiël 16:1-11