Eségiël 16:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Geen oog het medelyde met jou gehad om vir jou een van hierdie dinge te doen, om vir jou jammer te wees nie; maar jy is op die oop veld gegooi uit afsku vir jou lewe, die dag toe jy gebore is.

Eségiël 16

Eségiël 16:2-8