Eségiël 16:41 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hulle sal ook jou huise met vuur verbrand en strafgerigte teen jou oefen voor die oë van baie vroue; en Ek sal ’n einde aan jou hoerery maak, en jy sal ook nie meer hoereloon gee nie.

Eségiël 16

Eségiël 16:37-49