Eségiël 16:27 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En kyk, Ek het my hand teen jou uitgestrek en die vir jou bestemde deel verminder; en Ek het jou oorgegee aan die hebsug van die wat jou haat, die dogters van die Filistyne wat hulle geskaam het oor jou ontugtige wandel.

Eségiël 16

Eségiël 16:17-32