Eségiël 16:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En my brood wat Ek jou gegee het — fynmeel en olie en heuning waarmee Ek jou gespysig het — dit het jy voor hulle neergesit as ’n lieflike reuk; ja, so was dit, spreek die Here Here.

Eségiël 16

Eségiël 16:12-28