Eségiël 16:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar jy het vertrou op jou skoonheid en gehoereer vanweë jou naam; en jy het jou hoererye uitgestort op elkeen wat verbygegaan het, dat dit syne sou wees.

Eségiël 16

Eségiël 16:7-17