Eségiël 16:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ja, jy het jou versier met goud en silwer, en jou klere was fyn linne en sy en veelkleurige stowwe; jy het fynmeel en heuning en olie geëet, en jy was buitengewoon mooi en so voorspoedig dat jy koninklike waardigheid bereik het.

Eségiël 16

Eségiël 16:6-19