7. Ek sal my aangesig teen hulle rig: uit die vuur het hulle voortgekom, en die vuur sal hulle verteer; en julle sal weet dat Ek die Here is as Ek my aangesig teen hulle rig
8. en die land ’n wildernis maak, omdat hulle troubreuk begaan het, spreek die Here Here.