Eségiël 14:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En as die profeet hom laat verlei om ’n woord te spreek — Ek, die Here, het dié profeet verlei, en Ek sal my hand teen hom uitstrek en hom verdelg uit die midde van my volk Israel.

Eségiël 14

Eségiël 14:5-17