Eségiël 14:1-3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. DAAROP het manne uit die oudstes van Israel na my gekom en voor my gaan sit.

2. Toe het die woord van die Here tot my gekom en gesê:

3. Mensekind, hierdie manne het hulle drekgode in hulle hart opgeneem en die struikelblok tot hulle ongeregtigheid voor hulle aangesig neergesit — sou Ek My dan werklik deur hulle laat raadpleeg?

Eségiël 14