Eségiël 13:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Omdat julle met leuens die hart van die regverdige droewig gemaak het — terwyl Ek hom geen smart aangedoen het nie — en die hande van die goddelose versterk het, dat hy van sy slegte weg nie sou terugkeer, om hom in die lewe te hou nie;

Eségiël 13

Eségiël 13:20-23