Eségiël 12:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want Ek, die Here, Ek sal spreek — wat Ek as woord spreek, dit sal gebeur; dit sal nie meer uitgestel word nie. Want in julle dae, o wederstrewige huis, sal Ek ’n woord spreek en dit uitvoer ook, spreek die Here Here.

Eségiël 12

Eségiël 12:19-28