Eségiël 12:23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarom, sê vir hulle: So spreek die Here Here: Ek maak ’n einde aan hierdie spreekwoord, sodat hulle dit nie meer as spreekwoord in Israel sal gebruik nie. Maar sê vir hulle: Die dae is naby, en die woord van elke gesig.

Eségiël 12

Eségiël 12:14-25