Eségiël 11:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN die Gees het my opgehef en my gebring na die Oostelike Poort van die huis van die Here wat na die ooste kyk; en kyk, by die ingang van die poort was daar vyf-en-twintig man, en onder hulle het ek gesien Jaäsánja, die seun van Assur, en Pelátja, die seun van Benája, vorste van die volk.

Eségiël 11

Eségiël 11:1-10