Eségiël 10:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En as die gérubs gaan, gaan die wiele naasaan hulle; en as die gérubs hulle vlerke ophef om van die grond af op te styg, het die wiele ook nie weggedraai naasaan hulle nie.

Eségiël 10

Eségiël 10:7-19