Eségiël 1:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe het ek gekyk — en daar het ’n stormwind uit die noorde gekom, ’n groot wolk met onophoudelike vuur; en ’n glans was rondom die wolk, en daaruit, uit die vuur, het iets soos blinkende metaal geskitter.

Eségiël 1

Eségiël 1:1-11