Eségiël 1:26 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En bokant die uitspansel wat oor hulle hoof was, was iets wat soos saffiersteen gelyk het, in die gestalte van ’n troon; en op die troongestalte ’n gestalte wat soos ’n mens gelyk het.

Eségiël 1

Eségiël 1:22-28