Eségiël 1:24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En as hulle gaan, het ek die geruis van hulle vlerke gehoor soos die geruis van baie waters, soos die stem van die Almagtige — ’n gedruis soos die gedreun van ’n leër. As hulle staan, het hulle hul vlerke laat sak.

Eségiël 1

Eségiël 1:23-28