Eségiël 1:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En oor die hoofde van die wesens was iets in die vorm van ’n uitspansel wat blink soos die wonderbare kristal, bo-oor hulle hoofde uitgesprei.

Eségiël 1

Eségiël 1:14-28