Die voorkoms van die wiele en hulle maaksel was soos dié van ’n chrisoliet; en al vier het dieselfde vorm gehad; daarby was hulle voorkoms en hulle maaksel asof daar ’n wiel binne-in ’n wiel was.