Eségiël 1:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle het elkeen reguit vorentoe gegaan; waar die gees ook heen wou gaan, het hulle gegaan; hulle het nie weggedraai as hulle gaan nie.

Eségiël 1

Eségiël 1:5-22