Eségiël 1:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle aangesigte het gelyk soos die gesig van ’n mens; en al vier het die gesig van ’n leeu gehad aan die regterkant en al vier het die gesig van ’n bees aan die linkerkant; ook het al vier die gesig van ’n arend gehad.

Eségiël 1

Eségiël 1:3-12