Efésiërs 6:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

terwyl julle met alle gebed en smeking by elke geleentheid bid in die Gees, en juis daartoe waak met alle volharding en smeking vir al die heiliges

Efésiërs 6

Efésiërs 6:9-24