Efésiërs 5:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarom sê Hy: Ontwaak, jy wat slaap, en staan op uit die dode, en Christus sal oor jou skyn.

Efésiërs 5

Efésiërs 5:9-22