Efésiërs 4:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar dít: Hy het opgevaar — wat beteken dit anders as dat Hy ook eers neergedaal het in die onderste dele van die aarde?

Efésiërs 4

Efésiërs 4:6-14