Efésiërs 4:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar aan elkeen van ons is die genade gegee volgens die mate van die gawe van Christus.

Efésiërs 4

Efésiërs 4:6-15