Efésiërs 4:28 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Laat die een wat steel, nie meer steel nie; maar laat hom liewer arbei deur met sy hande te werk wat goed is, sodat hy iets kan hê om mee te deel aan die een wat gebrek het.

Efésiërs 4

Efésiërs 4:27-32