Efésiërs 4:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarom, lê die leuen af en spreek die waarheid, elkeen met sy naaste, want ons is mekaar se lede.

Efésiërs 4

Efésiërs 4:23-28