Efésiërs 3:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

dat Hy aan julle mag gee na die rykdom van sy heerlikheid om met krag versterk te word deur sy Gees in die innerlike mens,

Efésiërs 3

Efésiërs 3:15-21