Efésiërs 2:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

onder wie ons almal ook vroeër gewandel het in die begeerlikhede van ons vlees toe ons die wil van die vlees en van die sinne gedoen het; en ons was van nature kinders van die toorn net soos ook die ander.

Efésiërs 2

Efésiërs 2:1-11