Efésiërs 1:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

GESEËND is die God en Vader van onse Here Jesus Christus wat ons geseën het met alle geestelike seëninge in die hemele in Christus,

Efésiërs 1

Efésiërs 1:1-4