Deuteronómium 9:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En ek het neergeval voor die aangesig van die Here, die veertig dae en veertig nagte wat ek neergeval het, omdat die Here gesê het dat Hy julle wou verdelg.

Deuteronómium 9

Deuteronómium 9:20-29